Archive
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Suid-Afrikaanse Voedselwetenskaplike internasionale rolspeler
Outeur: A Lombard
Gepubliseer: 16/02/2015

Lisa Ronquest, Universiteit Stellenbosch Voedselwetenskap alumni, is een van Suid-Afrika se top jong Voedselwetenskaplikes. Nadat sy vir die afgelope sewe jaar die navorsing- en ontwikkelingspan van MarsAfrica gelei het, het sy haar versier op 'n multinasionale rol in die bedryf in Nederland  gestel. Hiermee haar eerste artikel in FOODstuff SA waarin sy haar onderving deel met plaaslike Voedselwetenskaplikes.​​

Lisa Ronquest is tans hoof van die Produkontwikkeling Afdeling – Global Food, Navorsing en ontwikkeling by MARS Internasionaal, Nederland.

Sien in aangehegte artikel waarmee sy tans besig is.

http://www.foodstuffsa.co.za/news-stuff/latest-sa-news/3941-food-explorer-1-a-south-african-food-scientist-taking-on-a-global-r-d-role