Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse Studente

Nagraadse studente moet gereeld hierdie webblad besoekwebblad besoek.

Nagraadse studente en postdoktorale aangeleenthede: FGGW

Hiermee stel ons julle in kennis dat die Doktorale Kantoor by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) tot verdere kennisgewing geen instap-navrae sal behartig nie. Dit word gedoen in ’n poging om personeelkontak te verminder en alle partye te beskerm. Daar word van ons personeel verwag om van die huis af te werk en hulle ten volle toegerus om dit te doen. Ons sal verseker dat ons normale diensvlakke volgehou word en sal elektronies op jul versoeke reageer.

Ons sal die verwerking van hardekopiedokument-aansoeke hanteer wanneer nodig.

Besoek die Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe webwerf >