Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kampusgesondheidsdiens Tydelike kliniekure

​Neem asb kennis dat beide die Stellenbosch en Tygerberg klinieke more om 09h00 sal open en 16h00 sal sluit (Donderdag 11 Julie 2024). Indien die weer vererger, sal ons weer kommunikasie aan kampus stuur. Vir enige nooddiens, skakel asb die ER24 noodlyn op 010 205 3032.