Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Finale oproep om die US se beleid oor onbillike diskriminasie en teistering te hersien

​Finale oproep om die US se beleid oor onbillike diskriminasie en teistering te hersien

Die Beleid oor Onbillike Diskriminasie en Teistering is in sy finale fase van hersiening.

Die Eenheid vir Gelykheid, wat hierdie beleid hou, nooi die US-personeel en studentegemeenskap om ons van u insette te lewer om die beleid te verbeter tydens die tweede en finale rondte van hierdie beleidshersiening.
Om 'n afskrif van die beleid aan te vra, kontak Werner van Kerwel by wernervk@sun.ac.za, of Ryan van der Poll by ryanvdp@sun.ac.za.

Die sperdatum vir terugvoer is Donderdag 11 Mei 2023.

Vir ander bykomende inligting, kontak asseblief Mnr van der Poll by bogenoemde e-posadres. Ons sien uit daarna om U terugvoer te ontvang.