Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Aankope en krediteure afdeling gesluit op 21 Oktober 2022 vanaf 12:00

Die Aankope en Krediteure Afdeling sal Vrydag​ 21 Oktober 2022 slegs tot 12:00 beskikbaar wees. Alle navrae, voorraad- en aankooprekwisisies moet die afdelings voor 11:30 bereik.​