Sluit aan by die Eenheid vir Gelykwaardigheid, Werknemer Welwees en Siyakhula terwyl ons rassisme in die werkplek bespreek insluitende openlike en bedekte rassisme, werksplekkultuur en persoonlike verantwoordelikheid. Katlego Letlonkane, US Programbestuurder: Diversiteitskapasiteitsontwikkeling sal in gesprek wees met Busisiwe Nkosi, Diversiteitsbestuurder by Steyn City School en lid van die Anti-Rassisme Netwerk Suid Afrika.
Datum: 25 Mei 2022
Tyd: 13:00
Registreer by: https://bit.ly/3NdADGY
Vir meer inligting, kontak Nadine Christians by nchristians@sun.ac.za