Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
3D-drukwerk by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek Innovasieruimte

​Die Innovasieruimte verskaf 'n innoverende en stimulerende omgewing vir samewerkende prototipering, innovasie en leer. Studente en personeel het ook toegang tot 3D-drukwerk in die Innovasieruimte. Raadpleeg die Innovasieruimte biblioteeksgids vir inligting oor ons 3D-drukwerk vir besprekings of bespreek 'n opleidingsessie.
Waar:
Boonste vlak, Universiteit Stellenbosch Biblioteek
https://libguides.sun.ac.za/makerspace/3dprinting