Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SUNHisto-laboratoriumdiens

Die SUNHisto-laboratorium in die Afdeling Kliniese Anatomie lewer 'n hoë gehalte diens aan navorsers/ondersoekers aan universiteite en private instellings.

Die laboratorium bied 'n uitgebreide diens van weefselontleding, insluitend roetine en gespesialiseerde histologiese prosessering (paraffien en bevrore), snywerk en kleuring (insluitend IHC, ICC) volgens persoonlike spesifikasies. Digitale beeldverwerwing en -analise is beskikbaar op moderne stereo- en saamgestelde mikroskoopstelsels om resultate van hoë gehalte te bereik wat geskik is vir publikasie en diagnose. Opleiding en hulp aan studente/navorsers word aangebied.

Lees meer.