Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
DIE WERKSOEK PROSES: ʼn WERWER SE PERSPEKTIEF?

Die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste, in samewerking met AVI LTD. bied aan: Wat is Volgende?

 

Jemma Bridgens en Nikita Bailey is spanlede van AVI Bpk se graduandi program. Hulle is gretig om hul ervarings vanuit 'n werwings-, leer- en ontwikkelingsaspek te deel ten einde julle (studente) te adviseer oor julle reis na indiensneming en wat daarna gebeur.

AVI BEPERK is die tuiste van baie van Suid-Afrika se voorste en mees geliefde handelsmerke! Hulle is genoteer op die Johannesburgse Effektebeurs en fokus op die FMCG-mark. AVI se uitgebreide handelsmerk portefeulje sluit meer as 50 handelsmerke in.

 

Ons handelsmerke dek 'n verskeidenheid van kategorieë, insluitende: warm drankies, soet sowel as sout koekies en versnaperinge, bevrore voedsel, persoonlike versorgingsprodukte, skoonheidsmiddels, skoene, bykomstighede en modeklere.

 

Met 'n omset van R13.44 biljoen in die afgelope finansiële jaar, is AVI se handelsmerke 'n huishoudelike naam in Suid-Afrika en groei elke dag! "

 

TYD: 13:00 - 14:00

 

Plek: CGW Schumann_Anneks 2020

 

Plekke is beperk! Kliek MatiesCareers om nou te RSVP! Kliek op Events, Workshops dan RSVP

 

MOET DIT NIE MISLOOP NIE!