Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid: Ons benodig geregtigheid as deug
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 20/02/2023

Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels* vir die media skryf dr Chris Jones (Sistematiese Teologie en Ekklesiologie / Eenheid vir Morele Leierskap) en prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) dat ons oor geregtigheid as ʼn deug moet dink indien ons die land se sosio-ekonomiese probleme op 'n ordelike, progressiewe en beginselvaste manier wil aanspreek. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

*Prof Thuli Madonsela (Sentrum vir Sosiale Geregtigheid) het ook 'n meningsartikel vir die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid geskryf wat die Daily Maverick gepubliseer het. Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking het nie die plasing van die artikel gefasiliteer nie.