Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Navorsing ondersoek kwessie van geweld teen mense met gestremdhede
Outeur: FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Sue Segar
Gepubliseer: 24/01/2023

​Onrusbarende statistieke toon dat mense met gestremdhede 'n veel hoër koers van geweld ervaar as die res van die bevolking, en dat armoede, wat dikwels met gestremdheid gepaardgaan, die ongelykhede wat hulle alreeds ervaar ten opsigte van gesondheidsorg, opvoeding en behuising, vererger.


Volledige artikel beskikbaar in Engels.