Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêrelddag vir Diabetes: Opvoeding, bemagtiging belangrik om diabetes te bestuur.
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 14/11/2022

Wêrelddag vir Diabetes word jaarliks op 14 November gevier. November is ook Diabetesbewusmakingsmaand. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch (US) die belangrikheid van opvoeding en bemagtiging om diabetes in Suid-Afrika te bestuur. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels* te lees.

*News24 het ook ʼn diabetesverwante artikel deur drie US-studente gepubliseer. Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking het nie die plasing van die artikel gefasiliteer nie.