Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vrouedag: Vroue se belange moet ernstig geneem word
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 10/08/2022

Vrouedag is op Dinsdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die belange van Suid-Afrika se vroue ernstig geneem moet word indien ons ʼn gelyke en regverdige samelewing vir almal wil bou. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees. Hierdie opiniestukke is deur die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking gefasiliteer.

*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans verskyn het.