Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Eerstejaarsprestasietoekennings
Outeur: Ronél Beukes
Gepubliseer: 01/08/2022

Die Eerstejaarsprestasietoekenningsgeleentheid vir die 2021 akademiese jaar is onlangs gehou. 

Die Eerstejaarsprestasietoekennings het ten doel om erkenning te verleen aan top eerstejaarstudente in elke fakulteit, asook die dosente wat ʼn positiewe invloed op die akademiese ervaring van hierdie studente uitgeoefen het, soos genomineer deur elkeen van hierdie top eerstejaarstudente.

Die volgende studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het toekennings ontvang:

Abel Kotze

Hans Hay

Ilke Botes

Sunia Fourie

Reynhardt Buys

Jessica Portwig

Mia Burgess

Nicole Lyne

Die volgende dosente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het toekennings ontvang:

Mr Hassan Sadiq

Dr Trudie Sandrock

Prof Garrett Slattery

Prof Edwin Theron

Hartlik geluk aan alle presteerders! Die Falkulteit is trots op jul prestasies.

  • Foto deur die Stellenbosch Sentrum vir Fotografiese Dienste (SSFD): Ontvangers van die Eerstejaarsprestasietoekennings saam met dosente wat 'n positiewe invloed op hul akademiese ondervinding gehad het: 3de van links in die agterste ry is prof Garrett Slattery (Statistiek en Aktuariële Wetenskap) en langs hom prof Edwin Theron (Ondernemingsbestuur) en in die voorste ry (v.l.n.r.) is dr Trudy Sandrock (Statistiek en Aktuarië​le Wetenskap), visedekaan (Leer en Onderrig) prof Ronel du Preez-Snyman, dekaan prof Ingrid Woolard, en ver regs is mnr Hassan Sadiq (Statistiek en Aktuarië​le Wetenskap).