Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Hulle maak 'n verskil
Outeur: SAICA
Gepubliseer: 30/05/2022

​Die wenners van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) se voorsitterstoekennings vir mense wat 'n verskil maak, is op 26 Mei tydens 'n spoggeleentheid by die Radison Hotel en Konvensiesentrum in Johannesburg aangekondig.

Een van US se dosente, prof Riaan Rudman van die Skool vir Rekeningkunde, was in twee kategorieë genomineer en was uiteindelik 'n finalis in die kategorie Uitnemendheid in Onderrig. Hy was nie net een van die jongste finaliste in hierdie kategorie nie, maar was ook die enigste kategorie-finalis uit die Wes-Kaap.

  • Om die hele artikel te lees, kliek hier​.

  • Inligting oor die wenners is hier​ beskikbaar.​​