Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit: Alle spesies baat by ʼn gesonde biodiversiteit
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 23/05/2022

Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit is op Sondag 22 Mei gevier. In meningsartikels vir die media, skryf prof Michael Samways en PhD-student Ancois de Villiers van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie oor hoe belangrik die beskerming van ons biodiversiteit vir alles spesies, insluitend mense, se welwees is. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.