Lande in Afrika ervaar tans 'n ongeëwenaarde vlak van werkloosheid onder jongmense. Die werkloosheidsyfers gaan boonop na verwagting toeneem as die bevolkingsontploffing van jongmense in Afrika in ag geneem word.
Die artikel getiteld Millions of young South Africans are without jobs: what are the answers? deur Mark Smith, Jako Volschenk en Meshach Aziakpono is op 14 Junie 2021 in The Conversation gepulbiseer.
Kliek hier om die artikel te lees.