Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Imperial en US werk saam aan klimaatsverandering, gesondheidsorg en sosiale impak
Outeur: Sara Grobbelaar
Gepubliseer: 26/04/2021

'n Artikel, Imperial and SU collaborate to address climate change impact, deur prof Sara Grobbelaar van die Departement Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch is op 16 April 2021 op die webtuiste van die Fakulteit Ingenieuswese gepubliseer.

  • Om die volledige, oorspronklike artikel te lees, kliek hier.

  • Foto's: Van links na regs in die boonste ry is Billy Ruyobesa, Suzanne Stofberg en Chibuike Mbanefo. In die onderste ry (v.l.n.r.) is Christi Herbst, Pinquan Chen en Johan Slabbert.

  • Hierdie artikel is deur prof Sara Grobbelaar geskryf met insette van Imperial. Die fotobanier is deur Carla Nel geskep.