Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêreldgesondheidsdag: Primêre gesondheidsorg help in stryd teen COVID-19, leefstylsiektes
Outeur: Bob Mash & Resia Pretorius
Gepubliseer: 08/04/2021

Woensdag (7 April) was Wêreldgesondheidsdag. In meningsartikels vir die media fokus proff Bob Mash (Afdeling Huisartskunde en Primêre Sorg) en Resia Pretorius (Departement Fisiologiese Wetenskappe) op gesondheidskwessies wat tydens die pandemie en daarna aandag behoort te geniet. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.