Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Internasionale Teenkorrupsiedag: Ons moet aanhou om korrupsie te beveg
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 09/12/2020

Woensdag (9 Desember) is die Internasionale Teenkorrupsiedag. In meningsartikels vir die media, moedig dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en proff Evangelos Mantzaris en Pregala Pillay (Skool vir Publiek Leierskap) Suid-Afrikaners aan om nie tou op te gooi in die stryd teen korrupsie nie omdat ons demokrasie op die spel is. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.