November is Diabetesbewustheidsmaand. In meningsartikels vir die media, plaas kenners aan die Universiteit Stellenbosch die soeklig op sommige van die diabetesverwante kwessies wat meer aandag behoort te kry gedurende die pandemie. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees.