Op Saterdag (18 Julie) het ons Mandeladag gevier. In meningsartikels vir onderskeidelik Mail & Guardian en News24, skryf Dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) oor hoe Madiba deur sy optrede sy waardes geleef het en ʼn voorbeeld vir ons gestel het. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.