Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wes-Kaapse Uitmuntende Diens Toekenning
Outeur: Christina Harvett
Gepubliseer: 18/02/2019

​Die jaarlikse Wes-Kaapse Uitmuntende Diens Toekenning prysuitdelings funksie was gehou op 4 Desember 2018 met die Premier Helen Zille, aan die hoof.

Die Toekennings het begin in 2014, wat as doelwit gehad het, om professionalism binne die staatsdiens aan te moedig deur erkenning te gee aan staatsamptenare wat kop en skouers uitstaan met die uitmuntende diens wat hulle lewer.  Die Telematiese Skole projek het Silwer gewen in die Beste Geimplementeerde Projek kategorie.

Ons is baie trots om in vennootskap met die Wes Kaapse Onderwys department te werk aan 'n projek wat spreek van toewyding en vaardigheid.