Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Menseregtedag 2024: Beduidende vordering in 30 jaar, steeds baie om te doen
Outeur: Corporate Communication and Marketing / Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 22/03/2024

Suid-Afrikaners het Menseregtedag op 21 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat hoewel ons beduidende vordering met betrekking tot menseregte in ons land oor die afgelope 30 jaar gemaak het, daar baie ruimte vir verbetering is wat die verwesenliking van hierdie regte betref. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees. 

Foto deur Steve Evans by Wikimedia Commons