Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Suid-Afrikaanse Gebaretaal moet op alle terreine van die samelewing bevorder word.
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 27/09/2023

September is Internasionale Bewustheidsmaand vir Doofheid met die Internasionale Dag vir Gebaretale wat op 23 September en die Internasionale Week vir Dowes wat gedurende die laaste week van die maand gevier word. In meningsartikels vir onderskeidelik News24 en die Cape Times skryf Susan Njeyiyana en dr Kate Huddlestone van die Departement Algemene Taalwetenskap waarom die ontwikkieling van Suid-Afrikaanse Gebaretaal op alle terreine van die samelewing bevorder moet word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.