Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Erfenisdag: Sport, nierassigheid en protesliedere onder die soeklig
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 26/09/2023

Erfenisdag is op Sondag 24 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op sport, nierassigheid, diversiteit en protesliedere gefokus. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.