Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Internasionale Dag van Demokrasie: Maniere om lewe in SA se demokrasie te blaas
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 18/09/2023

Die Internasionale Dag van Demokrasie is op Vrydag 15 September gevier. In meningsartikels vir die media maak kenners aan die Universiteit Stellenbosch voorstelle om weer lewe in Suid-Afrika se demokrasie te blaas. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.