Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Loslitdag: Ons kort ʼn samelewing wat regtig persone met gestremdhede insluit
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 01/09/2023

​Loslitdag word elke jaar op die eerste Vrydag in September (vanjaar op 1 September) gevier. In meningsartikels vir die media skryf personeel by die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch dat ons ʼn inklusiewe samelewing moet skep waar persone met gestremdhede hul volle potensiaal kan bereik. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.