Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
ANO Inligtingsessie: Nasionale Befondsingsgeleenthede vir Navorsing
Begin: 08/02/2023, 12:00
Einde: 08/02/2023, 13:00
Kontak:Whitney Prins -
Plek: MS Teams

​​​Voorleggings aan die meeste nasionale navorsingsbefondsingsliggame word deur die Afdeling Navorsingsontwikkeling (DRD) geadministreer. Dit sluit alle aansoeke by die Nasionale Navorsingstigting, die Mediese Navorsingsraad en KANSA in.

In hierdie inligtingsessie sal 'n kort oorsig van die belangrikste Suid-Afrikaanse navorsingsbefondsingsliggame en hul verskillende toekenningsprogramme verskaf word.

Aanbieders:

Me Maléne Fouché, Director: Research Grants Office

Me Shannon Faro, Coordinator: Research Grants

Me Dominique Meyer, Administrative Officer: Research Grants

Datum: 8 Februarie 2023 | Tyd: 12:00 - 13:00 | Platform: MS Teams | Registreer Hier