Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Masabelane ngesiXhosa: Laat ons deel in isiXhosa (Beginnerskursus vir personeellede)
Begin: 06/10/2021, 13:00
Einde: 10/11/2021, 13:00
Kontak:Nwabisa Madikane - 021 808 2905
Plek: Online

Dit is 'n kursus van agt weke (twee uur sessies per week) wat deur die US Taalsentrum aangebied word. Hierdie kursus is oop vir personeellede van die Universiteit Stellenbosch. Ons Masabelane-kursus is daarop gemik om u te leer oor die isiXhosa-taal en die kultuur daarvan, en om u in staat te stel om op beginnervlak betekenisvolle gesprekke te voer. Deur middel van hierdie kursus sal u bemagtig word om meertaligheid in die kantoor en in die lesinglokaal prakties toe te pas.

Kursusg​​eld: R2500