Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#SmartResearcher Biblioteekwebinare in September
Begin: 30/08/2021, 15:00
Einde: 30/09/2021, 15:00
Kontak:Marié Roux - +27827780873
Plek: Online webinar

Die volgende #SmartResearcher biblioteekwebinare sal in September aangebied word.​ ​Die skakel na MS Teams sal aangestuur word tydens registrasie. ​

Kopieregkwessies met die skryf van tesisse en proefskrifte​

DatumWoensdag 1 September, 12:30-13:30

Registreer asseblief hier 

Hoe om 'n literatuuroorsig te doen​​

Datum: DInsdag 7 September, 09:00-11:00

Registreer asseblief hier 

Beginsels van data visualisering​​​​

DatumDinsdag 7 September, 14:00-15:30

Registreer asseblief hier 

Hoe om die Institusionele Navorsingsdata bewaarplek te gebruik​​

DatumWoensdag 8 September, 14:00-16:00

Registreer asseblief hier 

'n Oorsig van funksionaliteite van SAS vir data analise en visualisering​​​​

DatumDonderdag 9 September, 11:00-12:30

Registreer asseblief hier 

​Oorsig van sagteware vir effektiewe data analise en visualisering ​​​

DatumDinsdag 14 September, 11:00-12:30

Registreer asseblief hier 

Mendeley vir verwysingsbestuur​

DatumDonderdag 16 September, 14:00-15:30

Registreer asseblief hier 

Sistematiese literatuuroorsigte uit 'n gesondheids​org perspektief (​Materiaal sal teen jou eie tempo deurgegaan word en deur 'n kort vraag en antwoord sessie opgevolg word)

DatumMaandag 27 September, 10:00-10:30

Registreer asseblief hier 

Inleiding tot data visualisering met Tableau en RAWGraphs ​​

Datum: Dinsdag 28 September, 11:00-13:00

Registreer asseblief hier 

Verbeter die sigbaarheid van jou navorsingsuitsette deur middel van selfargivering

Datum: Donderdag 30 September, 14:00-15:30

Bespreek asseblief hier