Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kampusgesondheidsdiens gesluit vir 2 ure
Neem asb kennis dat Kampusgesondheidsdiens gesluit sal wees (Stellenbosch en Tygerberg kliniek sowel as fisioterapie praktyk) vanaf 10:30vm - 12:30nm op Vrydag 4 Februarie 2022.

In geval van nood kontak asb ER24 op 010 205 3032.

KGD sal na normal ure terugkeur vanaf 12:30nm op die 4e Februarie.