Die 2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie is byna hier en ons sien met groot afwagting uit na volgende Maandag tot Woensdag se verrigtinge.
Kliek hier vir u Virtuele Konferensiepakket
Die konferensie sal virtueel op MS Teams plaasvind, en is gratis vir US akademici. Registrasie vir die konferensie kan steeds by https://www.conftool.pro/sotl2021/ gedoen word.
Die tema vir hierdie jaar se konferensie is “(Your) Assessment Matters".
Aktiwiteite
08 November Voorkonferensiewerkswinkels | 09 – 10 November Konferensie Aanbiedings |
Die program vir die Voorkonferensiewerkswinkels is hier beskikbaar. | Die program vir die Konferensie is hier beskikbaar: https://rebrand.ly/sotl2021 |
Hoofredepaneel, Hoofredespreker en Afsluitingspaneel
Hoofredepaneel (Dinsdag 09 November om 09h00 – 10h30) | Hoofredespreker (Woensdag 10 November om 09h00 – 10h00) | Afsluitingspaneel (Woensdag 10 November om 13h50 – 15h25) |
Onderwerp: “How 'care-full' assessment can enhance student learning" Kliek hier vir die Konsepsuele Raamwerk van die Hoofredepaneel. | Onderwerp: “Developing students' evaluative judgement: how can assessment and feedback contribute?" Spreker: Prof David Boud Kliek hier vir die reklameteks. | Onderwerp: “Re-imagining assessment culture and practices for a transformative student experience" |
U is welkom om my te kontak (jacobsa@sun.ac.za) indien u meer inligting benodig.
Ons sien uit na ons interaksie in die virtuele ruimte tydens die konferensie.
Vriendelike groete
US AvoL konferensiekonvenor