Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Matie Winkel se rakke is volgepak met die jongste produkte

​Onthou om die volgende keer met jou besoek aan Die Neelsie Studentesentrum ook 'n draai te maak by die Matie Winkel waar jy kan kies en keur uit 'n verskeidenheid produkte met die US-handelsmerk op. Die span van die Matie Winkel het seker gemaak daar is genoeg warm toerusting en klere-items om jou deur die koue winterdae te kry. Hou gerus SU se sosiale media kanale dop sodat jy niks misloop nie. #MatieWinkel