Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
IPL Virtuele Personeel Week in Lyon, Frankryk

​​​IPL Virtuele Personeel Week in Lyon, Frankryk  


 

1dsc03783 (2).jpg
 


IPL is 'n platform vir opvoedkundigepedagogiese en organisatoriessamewerking wat  streef na die voortdurende verbetering van die gehalte van onderrig 

en dienste wat aan studente en vennootinstellings gelewer word.  

  

Uitnodiging  

Die 4 IPL-skole nooi graag hul akademiese vennote uit na die eerste Virtuele Personeelweek wat 2 onderwerpe van sterk relevansie vir hoëronderwysinstellings deknaamlik 

  • • Verkenning van akademiese bedryfsskakels  
  • • Beste praktyke in onderriginnovasie  

 

Datum: 18 Mei tot 20 Mei 2021  

Verdere inligting en registrasie skakel is beskikbaar op die gebeurtenis webwerf 

Registreer hier ​