Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gesluit op Goeie Vrydag

​Die botaniese tuin is slegs twee dae 'n jaar gesluit, naamlik op Goeie Vrydag en Kersdag.  Vir die res van die jaar is die tuin oop vir die publiek elke dag insluitend al die ander publieke vakansiedae ook.