Kontak:Jeraldene Menon
-
Plek: SU info@sun newsletter, SU website
Aandag alle Maties studente en Universiteit Stellenbosch personeel.
Die Neelsie het julle hulp nodig om dienslewering te verbeter en as ons kliënt maak jou opinie saak.
Voltooi asseblief 'n kort opname, wat sowat drie minute sal duur, deur op die skakel te kliek en vertel vir ons waarvan jy hou en nie hou nie wat Die Neelsie betref en laat weet hoe ons jou inkopie- en vermaaklikheidservaring kan verbeter.
Na jy die opname voltooi het sal jy automaties ingeskryf word vir 'n gelukkige trekking om een van vyf R1000 Neelsie-koopbewyse in Julie 2024 te wen.
Met jou terugvoer kan ons Die Neelsie omskep in die winkel - en vermaaksentrum wat jy verdien!
Om die opname te voltooi, kliek
hier.