Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wiskunde en kuns in Afrika
Begin: 25/01/2024, 15:00
Einde: 25/01/2024, 16:00
Kontak:Prof. James Gray -
Plek: Mathematical Sciences & Industrial Psychology Building, Room 1006

Die Afdeling Wiskunde nooi jou vriendelik uit na 'n praatjie deur Prof. Steven Bradlow van die Universiteit van Illinois by Urbana-Champaign in die Verenigde State van Amerika. Die titel is “Mathematics and Art in Africa".

Abstrak

Verskeie motiewe in Afrika dekoratiewe tradisies vertoon 'n treffende orde. Wiskunde verskaf 'n doeltreffende taal om hierdie orde te beskryf. Hierdie tweerigting verhouding is die basis van 'n kursus wat ek tans by die Afrika Instituut vir Wiskundige Wetenskappe (AIMS) aanbied. Ek sal beskryf wat ons in die kursus doen en ook van die ander rigtings bespreek wat ondersoek kan word. Ons sal na verskeie voorbeelde kyk, insluitend Ndebele huisversierings, geweefde mandjies van suidelike Mosambiek, Chokwe sona tekenings, en Ghanese Adinkra-simbole.

Klik hier om aanlyn by te woon: 

https://teams.microsoft.com/l/meetup-join/19%3ameeting_N2RjMTdmYTQtYjUwMC00NjU3LWFlOTMtMDI0NmVhNDk2ODc2%40thread.v2/0?context=%7b%22Tid%22%3a%22a6fa3b03-0a3c-4258-8433-a120dffcd348%22%2c%22Oid%22%3a%220f2bb2d7-cddc-4b15-9ee0-67bba0f36394%22%7d