Kontak:Razelle Galant
-
Plek: Stellenbosch University Botanical Garden
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) vier hul 100ste bestaansjaar. As deel van die eeufeesvieringe sal ons 'n weeklange program van geleenthede aanbied – van daaglikse joga-sessies, toere, kuns- en plantwerkswinkels en 'n spesiale botaniese kunsfees. Die werkswinkels is soos volg: Bonsai-werkswinkels, Flower Crown-werkswinkel en Gin-proe, Sianotipe-drukwerk (Sondrukwerk) werkswinkel met prof Leanne Dreyer, Voortplantingswerkswinkel met Meester Tuinboukundige Cherise Viljoen, en Gelli Plate Monoprinting met Hermien van der Merwe.
Bespreek jou werkswinkel hier