Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Fynbos in die Tuin: ‘n kontemporêre kunsuitstalling
Begin: 26/09/2023, 13:00
Einde: 26/09/2023, 13:00
Kontak:Petro Mostert - 0823346193
Plek: Stellenbosch University Botanical Garden

As deel van die Stellenbosch Florafees gaan ons 'n unieke uitstalling van kunswerke ten toon stel wat fynbos in olieverf, drukwerk, keramiek en houtdraaiwerk uitbeeld. Sluit aan by kunstenaars Hermien van der Merwe, Joshua Miles, Annelie Janse van Rensburg en Shaen Ady in die Ou Konservatorium se hoofsaal, langs die US Botaniese Tuin se Katjiepiering Restaurant en kom geniet hul ongelooflike talent. Koop jou dagkaartjie hier

​