Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Uitnodiging Vier erfenisdag 22 September 2023
Begin: 22/09/2023, 12:00
Einde: 22/09/2023, 16:00
Kontak:Zameka Sijadu -
Plek: SU Museum


Die Departement Afrikatale, in samewerking met die Departement Musiek in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, asook met die Fakulteit Teologie en die Afdeling Sosiale Impak, rig graag 'n uitnodiging aan die Universiteit Stellenbosch gemeenskap om die Erfenisdagviering “Zingce ngeLifa leMveli" Vier isiXhosa by 'n Meertalige Universiteit “Ukubhiyozela isiXhosa kwiDyunivesithi yeeLwimi eziNinzi"

Ons vir die viering is die Adjunk-minister van Tradisionele Sake en Kooperatiewe Regering (CoGTA), Prins Burns-Ncamashe.

Datum:           22 September 2023

Tyd:                12h00 – 16h00

Plek:               Universiteit Stellenbosch Museum, Ryneveldstraat

Alle lede van die Universiteitsgemeenskap word uitgenooi om by ons aan te sluit en die diversiteit van Afrikataal en -kultuur te vier. Ons is opgewonde om ons erfenis te deel en nuwe maniere te verken om kulturele dialoog te bevorder.

TEKEN ASSEBLIEF DIE DATUM en REGISTREER HIER: https://forms.office.com/r/WxirCNaFJY om die geleentheid te woon.

Ons sien uit na u teenwoordigheid.