Kontak:Grizelda Adams
-
Plek: Participate in this competition through online submissions
Aandag alle studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch! Vier Erfenismaand saam met die Transformasiekantoor. Deel (in die onderstaande skakel) die betekenis van erfenis vir jou, en vertel ʼn kulturele verhaal, spreekwoord of gesegde uit jou kultuur en taal wat ʼn groot invloed op jou gehad het.
https://forms.office.com/r/9BC3xJnKhM
Om vir hierdie kompetisie in aanmerking te kom:
- Dien jou antwoorde op die bostaande Google-vorm in.
- Volg @SUTransform op Twitter, @SUTransformationOffice op Facebook, en/of @sutransformation_ op Instagram.
- Plaas jou naam in die kommentaar onder hierdie Erfenisdagplakkaat op sosiale media.
Kom ons koester die unieke stories wat ons lewendige gemeenskap saamsnoer. Kom deel in die erfenisviering en staan die kans om heerlike pryse te wen!
