Beste Kollegas
Wêreldhartdag word jaarliks op 29 September gevier. As deel van die 2023-veldtog werk verskeie US-departemente saam om ’n reeks aktiwiteite aan te bied wat met ’n gesonde hart verband hou. Julle kan na die volgende geleenthede uitsien:
Die tema vir 2023 is Heart-2-Heart.
