Kontak:Elizna Huysamen
- 021 808 3244
Plek: Van der Sterr building, 2nd Floor, Room 2048
Moontlikhede om die verdelingsvrye
toetsing van verskeie statistiese hipoteses uit te brei, is reeds nagevors. Die
sogenaamde Khmaladze-transformasie, wat die eerste keer in 1981 en 1993
gepubliseer is, is bekend. Die benadering wat hier, tot die Khmaladze-transformasie
aangebied word, is eenvoudiger en kan in verskeie velde toegpas word.