Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Dept Statitiek Seminaar: Stephan Britz (Statistical Sciences, UCT) Die teorie van verdelingsvrye toetsing
Begin: 01/09/2023, 13:00
Einde: 01/09/2023, 14:00
Kontak:Elizna Huysamen - 021 808 3244
Plek: Van der Sterr building, 2nd Floor, Room 2048


Moontlikhede om die verdelingsvrye toetsing van verskeie statistiese hipoteses uit te brei, is reeds nagevors. Die sogenaamde Khmaladze-transformasie, wat die eerste keer in 1981 en 1993 gepubliseer is, is bekend. Die benadering wat hier, tot die Khmaladze-transformasie aangebied word, is eenvoudiger en kan in verskeie velde toegpas word.