Die afdeling van Sosiale Impak nooi U uit na die jaarlikse Sosiale Impak Simposium.
Die tema van die simposium vir 2023 is Sosiale Impak - Nuwe Horisonne
Doel: Om betrokke te raak by nuwe neigings en konsepte wat voortspruit uit herverbeeldingsreis van Sosiale Impak by Stellenbosch Universiteit.
Datum: Vrydag, 1 September 2023
Plek: US Museum
Tyd: 09:00 - 15:00
Registreer: Klik Hier (Registrasies sluit 25 Augustus)
Om die voorlopige program te sien: Klik hier
Vir enige verdere navrae: karabox@sun.ac.za / 021 808 2977