Kontak:Lenelle Foster
-
Plek: Lettere | Arts 693 & Teams
Sluit by die Departement Afrikaans en Nederlands aan vir nog 'n middaguurseminaar. Prof Mark Sanders (Universiteit van New York) lewer 'n praatjie getiteld “Eternal recurrence of the same: Writing a scholarly memoir". (Die seminaar sal in Engels aangebied word.)
Sluit in persoon in Lettere 693 by ons aan, of op Teams.