Kontak:Shanté Neff
-
Plek: Stellenbosch University Museum
Die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch nooi jou uit om by ons aan te sluit vir ons Vrouedag‑boekresensie met die outeur van Ougat: From a Hoe into a Housewife and Then Some, die merkwaardige skrywer, blogger, en vroueregte-entoesias Shana Fife, terwyl sy ons op haar reis van oorlewing en wording neem.
Datum: 17 Augustus 2023
Plek: Universiteit Stellenbosch Museum
Tyd: 17:00 – 19:00
RSVP: https://forms.office.com/r/krgDre113W
Navrae: Universiteitsmuseum
Shanté Neff
E-pos: shante@sun.ac.za
