Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Fisika Opedag en openbare lesing
Begin: 23/08/2023, 18:00
Einde: 23/08/2023, 20:00
Kontak:Kelsey Everts -
Plek: Merensky Building, Stellenbosch University

​Die Departement Fisika nooi die universiteitsgemeenskap en publiek uit na die jaarlikse Fisika Opedag en 'n openbare lesing deur dr. Anslyn John met die titel "Black Holes: Gravity's Greatest Attraction". Na afloop van die lesing is daar begeleide toere van die laser-, kernkrag- en teoretiese fisika laboratoriums. 

RSVP: Kelsey Everts  23065338@sun.ac.za​​​