Kontak:Elizna Huysamen
- 021 808 3244
Plek: Van der Sterr building, 2nd Floor, Room 2048
Statistiese ontledings is 'n sleutelkomponent van kwantitatiewe navorsingsprojekte in gesondheidswetenskappe. Hierdie voordrag gee 'n oorsig oor die huidige (2023) outeursinstruksies van 51 gesondheidswetenskappe joernale gebaseer in Suid-Afrika rakende die aanbieding en rapportering van statistiese metodes. Statistiese aspekte genoem in evalueerderterugvoer ontvang van gesondheidwetenskappe joernale vanaf 2020 tot 2022 word ook beskryf.